1.01.2007

Gelukkige Nuwejaar regoor die wêreld

In Sjina

In New York se Times Square ...
In Tokyo se nuwe Disneyland
waar jy ookal mag wees hoop Pols* dat daar iemand naby jou is teen wie se neus jy kan skuur.
ALLE FOTO'S IS DIE EIENDOM VAN REUTERS INTERNATIONAL

2 opmerkingen:

Marissa zei

My Nuwejaar het die afhandeling van die Groot Trek behels. Asook 'n konsert by Kirstenbosch waar ek amper verkluim het en op die gras aan die slaap geraak het (nee, nie soos in uitpass nie). Nie so lekker soos die karakters op die foto's nie, dus.

Marissa zei

O ja. Sjina?!