Posts tonen met het label World Editors Forum. Alle posts tonen
Posts tonen met het label World Editors Forum. Alle posts tonen

6.05.2007

Redaksionele kwaliteit in die digitale era



Vervaardig deur die Stellenbosse Pols*-span

Wêreld Redakteursforum: Persvryheid



Video vervaardig deur die Pols*-span
in samewerking met Vizual Editors.com

Eerste World Editors Forum Video



Vervaardig deur die Pols*-span

5.31.2007

Redakteurs van regoor die wêreld sak toe op Kaapstad

WAT HET GEBEUR?

Die redakteur van BBC, CNN, Eidosmedia, Google, The Guardian, NRC Handelsblad, Trouw, The Daily Voice, Reuters en Bloomberg, om maar net 'n paar te noem, het gearriveer in Kaapstad. Die 60ste jaarlikse Wêreld Redakteursforum begin vandeesweek in die KIKS. Van tradisionele onderwerpe soos persvryheid en die toekoms van koerante tot by die oorlewing van tydskrifte in Second Life en ander aanlynomgewings word bespreek.

WAT BETEKEN DIT?

Die Pols*-span gaan deelneem aan die kongres en sal video's vervaardig wat hier geplaas sal word.

WAT Sê DIE MENSE HIEROOR?

Lees prof. Anton Harber se kommentaar oor dié gebeurtenis hiér.