Ha! Snaaks dat ek nou vir die eerste keer in 'n lang tyd weer jou blog check terwyl ek die free internet in CTICC Hall no. 2 misbruik (en probeer om die vrou langs my se franse telefoongesprek af te luister) :-) Hoop dit gaan goed! Moet nou weer sirkuleer sodat mense nie oplet dat ek nie werklik hier mag wees nie...

BeantwoordenVerwijderen